Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Video’s»Joshua na die Reën: Laat Die Wind My Neem
Video’s

Joshua na die Reën: Laat Die Wind My Neem

Redaksiespan23 Augustus 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Joshua na die Reën boei luisteraars met sy unieke musiekstyl en strelende stem en sy nuutste album, Die Wêreld Binne My, bewys weereens waarom aanhangers so gaande is oor sy musiek.   

Die musiekvideo vir sy tweede enkelsnit vanaf hierdie album, Laat Die Wind My Neem, is pas uitgereik.

“Die liedjie Laat Die Wind My Neem gaan eintlik oor die eerste woorde wat in die tweede versie voorkom: Soms wil ek net loop waar die velde in my groen is en die lug vol hoop, maar om die droogte in die oë te kyk, dit leer my die kuns om te staan deur tyd” sê Joshua.

“Vir ons as mense is dit altyd so maklik om weg te hardloop vanaf die moeilike dinge in ons lewens, maar as mens bereid is om die moeilike dinge in die gesig te staar en deur te werk (in verhoudings of in wie jy is in jouself) dan kan mens aan die anderkant uitstap met iets wat jy geleer het en karakter wat gebou is, maar as jy weghardloop van dit af gaan dit jou net weer en weer inhaal.”

Die video is vervaardig deur Jean de Villiers van Daville en geskiet in Hogsback in die Oos-Kaap.

Die Wêreld Binne My bestaan uit sestien oorspronklike introspektiewe snitte, waarvan die lirieke almal al meer as ’n jaar voor uitreiking reeds voltooi is, maar met tyd gegroei en ontwikkel het tot volwaardige treffers wat lewens kan verander.

Die Wêreld Binne My kan reeds op Joshua na die Reën se webblad bestel word en daar is ook ’n lys van winkels op die webwerf waar belangstellendes kan sien watter winkels die CD aanhou.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Elandré: Stilte Voor Die Storm
Gerhard Steyn en Nádine: Ons2
Johan Anker: Hallelujah
Caroline-Grace: Ek bid vir jou

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.