Daar is oomblikke wat jou nooit verlaat nie – oomblikke wat vasbrand in jou geheue soos sonlig op ’n oop…
Nuus
Wanneer twee van Suid-Afrika se mees ikoniese rockers en entertainers – Francois van Coke en Robbie Wessels – saamspan, weet…
Suid-Afrika het in 2024 kennis geneem van die jong en talentvolle Dassie toe hy sy debuutenkelsnit “Wyne” uitgereik het. Nou,…
Mensdom, die alternatiewe Afrikaanse rockgroep wat deesdae fyn ore laat regop staan, laat weer hul stem hoor – hierdie keer…
Sommige liedjies doen meer as net om klank te gee aan emosie – hulle dra mense. En Francois Boyce se…
Chris Steyn en Bella betower met hul eerste duet, “Winter In Die Kaap” – ’n sielsvolle ballade vol rou emosie, nostalgie en hoop, geskryf en vertolk deur twee meesterlike kunstenaars.
Lan3 se debuut-enkelsnit “Namibië” is rou, eerlik en emosioneel intens. Met ’n unieke styl en vurige lirieke merk sy haar plek as ’n dapper nuwe stem in Afrikaanse musiek.
Refentse keer terug met “Nykie” – ’n folky, upbeat treffer vol gevoel en ritme. ’n Misterieuse liefdesverhaal met ’n vars klank, beskikbaar vanaf 20 Junie 2025!
Jan Jan Jan is terug met “Liefde In ’n Loopdop” – ’n feestelike, boeremusiek-belaaide treffer wat liefde en kuier vier. Perfek vir sokkies, braais en partytjie-speellyste!
Charlize Berg skitter in haar nuutste enkelsnit “Brand” – ’n vurige Country-Pop treffer wat vroulike krag vier. Dansbaar, patrioties en propvol siel. Nou orals beskikbaar.