Die Kontrak VIA se nuwe reeks ’n eerste vir Afrikaanse musiek!Redaksiespan In die nuwe TV-reeks Die Kontrak, wat later vanjaar op die Afrikaanse leefstylkanaal VIA uitgesaai gaan word, sal agt aspirant-sangers dit uitspook om ’n gesogte platekontrak.