Oos Wes Tuis Bes Oos Wes Tuis Bes: ’n Musiekfenomeen kom na Carnival CityRedaksiespan Moenie die musiekervaring van die jaar misloop nie! Oos Wes Tuis Bes bring op 5 April 2025 van Afrikaans se grootste kunstenaars na Carnival City vir ‘n onvergeetlike aand.