Bakgat Country Opskop Kom baljaar by die Bakgat Country Opskop 2018Redaksiespan Gryp jou hoed en stewels en vier jou passie vir country-musiek met van die land se voorste kunstenaars by vanjaar se Bakgat Country Opskop.