Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Wen»Wen een van drie dubbelkaartjies vir die Kirstenbosch Summer Concert
Wen

Wen een van drie dubbelkaartjies vir die Kirstenbosch Summer Concert

Redaksiespan8 Maart 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om een van drie dubbelkaartjies vir die Kirstenbosch Summer Concert met Spoegwolf en Jan Blohm te wen.

Die alternatiewe musiekgroep, Spoegwolf en die multi-bekroonde sanger en liedjieskywer Jan Blohm, gaan op Sondag, 17 Maart dit uit rock by die pragtige Kirstenbosch Botaniese Tuin.

Dié konsert is een van die vele konserte in die Kirstenbosch Summer Sunset Concerts-reeks, wat vanjaar vir die 27ste keer aangebied word.

LEES OOK: Spoegwolf en Jan Blohm gaan rock in Kirstenbosch

Jy kan een van drie dubbelkaartjies vir die Kirstenbosch Summer Concert met Spoegwolf en Jan Blohm los te slaan.

Inskrywingsmetode:

Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om een van drie dubbelkaartjies vir die Kirstenbosch Summer Concert met Spoegwolf en Jan Blohm.

Inskrywingstydperk:

Inskrywings open Vrydag, 8 Maart om 09:00 en sluit Vrydag, 15 Maart om 09:00.

Prys:

Een van drie dubbelkaartjies vir die Kirstenbosch Summer Concert met Spoegwolf en Jan Blohm.

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

– Die wenners sal telefonies in kennis gestel word en daarna op Afrikaanse Musieknuus se webblad aangekondig word.
– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.

SKRYF IN VIR DIE KOMPETISIE
Voltooi die verpligte (*) velde en klik dan op ‘Skryf nou in’.
Bepalings en voorwaardes
Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Boys R Back: Reis terug in tyd na die goue era van boybands
Wen een van tien kaartjies vir Afrikaans Gaan Global
Wen een van twee kaartjies na Posduif se Weiveld-optrede
Wen ’n Tussen Sterre-geskenkpak

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.