Die wenners in die musiek kategorieë in vanjaar se Huisgenoot Tempo-toekennings is op Maandag, 29 Oktober op Huisgenoot se aanlyn platforms bekend gemaak. Het jy dit misgeloop?
Hier is die wenners:
Nuweling van die jaar
Elandré – Kleindorp Dromer
Gospelalbum van die jaar
Juanita du Plessis – Koningskind
Kontemporêre-album van die jaar
Refentse – Deur My Venster
Pop-/Sokkiealbum van die jaar
Karlien van Jaarsveld – Sing Vir Liefde
Liedjie van die jaar
Steve Hofmeyr – Feeslied
Musiekvideo van die jaar
Jo Black – Bring die Hoop Weer Terug
Gesels gerus saam op Facebook, Twitter en Instagram met die hutsmerk #Tempos2018.
