Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Tempos

Huisgenoot Tempo-toekennings 2018: Die benoemdes is…

Redaksiespan12 September 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die benoemdes vir die jaarlikse Huisgenoot Tempo-toekennings se benoemings is pas bekend gemaak.

Die publiek kan soos oudergewoonte kies wie in elke kategorie met ’n gesogte Tempo-beeldjie wegstap.

Om te stem, sms die kode van die benoemde van jou keuse, gevolg duer ’n hutsteken (#) na 35407 voor 4 Oktober 2018 om 12:00. Koste per sms beloop R1,50 en slegs 19 stemme per selfoonnommer word toegelaat.

Om aanlyn te stem, klik hier. Deur te stem staan jy ’n kans om groot pryse los te slaan, wat onder meer ’n spoggerige vakansie of twee insluit.

Die sms-kodes vir elke kategorie is ook beskikbaar in die Huisgenoot van 21 September wat vanaf 14 September op die winkelrakke beskikbaar is. Of loer gerus hieronder.

Hier is vanjaar se benoemdes in die musiek kategorieë:

Nuweling van die jaar

A1# Appel –  Lei My na die Water
A2# Caroline Grace – Eindelose Liefde
A3# Elandré – Kleindorp Dromer
A4# EON – Ligjare
A5# Fatman –  Boom Baby
A5# Tussen Sterre – Kosmies

Gospelalbum van die jaar

B1# Anders – Bruid
B2# Juanita du Plessis – Koningskind
B3# Kevin Leo – XXI
B4# Manne wat Glo – Manne wat Glo Volume 3
B5# Retief Burger – Alles
B6# Willie Joubert – Jy Is Vry

Kontemporêre-album van die jaar

C1# Coffee Snobs – Lig
C2# Len Muller – Oog Van Die Storm
C3# Liezel Pieters – Sing My Hart Uit
C4# Monique Steyn – Mosaïek
C5# Refentse –  Deur My Venster
C6# Ricus Nel –  Bring Hulde aan Worsie Visser

Pop-/Sokkiealbum van die jaar

D1# Brendan Peyper – Hy Loop Oop
D2# Jay – So Lank Sal Ek Jou Liefhê
D3# Juan Boucher – Onthou Jy Om Jonk
D4# Karlien van Jaarsveld – Sing Vir Liefde
D5# Kurt Darren – Laat Die Dansvloer Brand
D6# Ray Dylan – Uitbasuin

Liedjie van die jaar

E1# Bok van Blerk & Appel – Lemoene
E2# Elandré – Afrikaans sal bly
E3# Fatman – Boom Baby
E4# Karen Zoid – Vir Jou
E5# Karlien van Jaarsveld – Dans In Die Reën
E6# Kurt Darren – Laat Die Dansvloer Brand
E7# Leah & Jo Black – Nooit Alleen
E8# Len Muller – Vrede
E9# Refentse – Vuil Vanderbijl
E10# Steve Hofmeyr – Feeslied

Musiekvideo van die jaar

F1# Bouwer Bosch – Verby
F2# Elandré – Die Lyn
F3# Elvis Blue – Die Brug
F4# Francois van Coke – Die Wêreld is Mal
F5# Jo Black – Bring die Hoop Weer Terug
F6# Karen Zoid – Vir Jou
F7# Karlien van Jaarsveld – Sing vir Liefde
F8# Snotkop – Raak vir My Rustig
F9# Steve Hofmeyr – Feeslied
F10# Vernon Barnard – Daai Liedjie

Gesels gerus saam op Facebook, Twitter en Instagram met die hutsmerk #Tempos2018.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Huisgenoot Tempo-toekennings 2018: En die musiekwenners is…
Huisgenoot Tempo-toekennings 2017: Hier is die musiekwenners
Huisgenoot Tempos 2016: Hier is die benoemdes

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.