Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»SPAR Kirkwood Wildsfees»SPAR Kirkwood Wildsfees 2018: Gebore om wild te wees!
SPAR Kirkwood Wildsfees

SPAR Kirkwood Wildsfees 2018: Gebore om wild te wees!

Redaksiespan16 Mei 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Facebook

Drie dae van Born to be Wild-ervarings vir die hele familie by die jaarlikse SPAR Kirkwood Wildsfees is die perfekte begin van die winter-skoolvakansie.

Dié fees, wat aangebied word in die sprokiesmooi Sondagsriviervallei net buite Port Elizabeth, word vanjaar van Vrydag, 29 Junie tot Sondag, 1 Julie aangebied. Die fees is immers ook aangewys as een van die gewildste feeste in Suid-Afrika en een wat iets vir die hele familie aanbied.

Van negeuur die oggend kan feesgangers rondsnuffel deur meer as 350 stalletjies en hul smaakkliere kielie met varsgemaakte produkte. Dít terwyl die jongspan hulself besig hou by die Kersfees-werkswinkel.

Feesgangers kan weer uitsien na ’n wilde musiekprogram met van hul gunsteling sterre soos hulle nog nooit gehoor is nie – op ’n verhoog met die beste klank en beligting in Afrika.

Kunstenaars soos Leah, Fatman, Caroline Grace, Kurt Darren, Jan Bloukaas, Koos Kombuis, Jay, Lianie May, Snotkop, Joe Foster, Tussen Sterre, Dirk van der Westhuizen en vele meer gaan op die verhoog te sien wees.

Van die gunsteling ervarings sluit in die spesiale Kindersone, die “Walk on the Wildside”-ervaring, skaapkop-langtafel, sybokhaar-ekspo, kookdemonstrasies, wynstalletjies en die buitelug-ekspo.

Gesels gerus verder saam op Facebook, Twitter en Instagram.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.