Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Afrikaans is Groot»Afrikaans is Groot 2018: D-dag is hier!
Afrikaans is Groot

Afrikaans is Groot 2018: D-dag is hier!

Redaksiespan27 Maart 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die gewilde Afrikaanse konsert, Afrikaans is Groot, is terug in Pretoria, en wie weet? Vanjaar vlieg Steve of Jay dalk weer, miskien ontplof selfs meer vuurwerke as verlede jaar.

Een ding is verseker: die vervaardigers is reeds doenig met beplanning om ’n konsert op die planke te bring wat verlede jaar s’n na ’n vulletjie sal laat lyk. Treffer na treffer – gewaarborg.

KLIK HIER VIR DIE VLOERPLAN

Al jou gunsteling kunstenaars is terug: Steve Hofmeyr, Theuns Jordaan, Bobby van Jaarsveld, Juanita du Plessis, Riana Nel, Elvis Blue, Karlien van Jaarsveld, Corlea, Refentse Morake, Snotkop, Die Heuwels Fantasties, Dewald Wasserfall, Touch of Class en Jay du Plessis.

’n Hoogtepunt is beslis die terugkeer van Ricus Nel na 2-jaar, en dan vir die heel eerste keer op die AiG-verhoog, die gewilde langbaard-sanger, Jo Black, wat gehore sal bekoor met sy gewilde treffers.

Hou vas aan daai stoele en maak daai bolla los – Afrikaans is Groot is terug en die poppe gaan dans.

Afrikaans is Groot word op 23, 24, 25, 29 en 30 November asook 1 en 2 Desember in die Sun Arena van Time Square aangebied.

Wikkel daai boude en moenie tyd mors nie. Klik hier om jou sitplekke te bespreek, of besoek enige van hul takke by jou plaaslike Checkers Hyper, House & Home of Shoprite en maak seker jy kry jou kaartjies daar.

Kyk hier na die lokprent:

Gesels saam op Facebook, Twitter en Instagram deur die hutsteken #AiG2018Pta te gebruik.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!
Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!
Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!
Die GrootJol toer die land plat in 2023!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.