Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Wen»Wen dubbelkaartjies na Classics is Groot 2017
Wen

Wen dubbelkaartjies na Classics is Groot 2017

Redaksiespan29 Mei 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om ’n dubbelkaartjie na die Classics is Groot 2017-konsert te wen!

Tydens Afrikaans is Groot 2016 kon gehore in ’n neutedop ’n aptytwekker kry van die nuutgevonde produksie Classics is Groot. Die reaksie was oorweldigend en die Nederlandse kinderster Amira het harte gesteel. Selfs Jannie Moolman se uitvoering van Kalinka, en natuurlik Touch of Class se weergawe van Sound of Silence het gehore se asems weggeslaan, met Ruhan se uitmuntende vertolking van hierdie klassieke pop-treffer.

Die goeie nuus is dat Classics is Groot terug is in Pretoria op 23 en 24 Junie 2017 met musiekoomblikke, en items wat jou na jou asem gaan laat snak. ’n Uitreksel uit The Phantom of the Opera, Elvis Presley se klassieke American Trilogy, Pie Jesu en Queen se klassieke The show must go on, is maar net van die betowerende oomblikke wat wag.

Klik hier om meer te lees.

Jy kan dubbelkaartjies na Classics is Groot 2017 losslaan!

Inskrywingsmetode:

Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om ’n dubbelkaartjie na die Classics is Groot 2017-konsert te wen.

Inskrywingstydperk:

Inskrywings open Maandag 5 Junie om 12:00 en sluit Vrydag 16 Junie om 12:00.

Prys:

’n Dubbelkaartjie na die Classics is Groot 2017-konsert wat Vrydag, 23 Junie en Saterdag, 24 Junie by die Moreletapark Ouditorium in Pretoria plaasvind.

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

– Die wenners sal telefonies in kennis gestel word en daarna op Afrikaanse Musiek Nuus se webblad aangekondig word.
– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.
– Wenners is verantwoordelik vir verblyf, sowel as vervoer van en na die konsert.

HIERDIE KOMPETISIE HET GESLUIT. DIE WENNERS WORD BINNEKORT BEKEND GEMAAK.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Boys R Back: Reis terug in tyd na die goue era van boybands
Wen een van tien kaartjies vir Afrikaans Gaan Global
Wen een van twee kaartjies na Posduif se Weiveld-optrede
Wen een van drie dubbelkaartjies vir die Kirstenbosch Summer Concert

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.