Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Precision Music en Select Musiek vat hande met nuwe samewerking ooreenkoms

Redaksiespan10 Mei 2024
FOTO: Verskaf
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die onafhanklike platemaatskappy en opname-ateljee, Precision Music en Select Musiek (’n afdeling van Sony Music Entertainment Africa), het vandag ’n samewerking ooreenkoms aangekondig.

Precision Music het musiek vir onder andere Danny Smoke, Pieter Koen, Jo Black, Stiaan Reynierse en Dewald Wasserfall vervaardig en vrygestel. 

“Die sinergie tussen die twee spelers in hierdie hoogs kompeterende bedryf laat ons toe om in te skakel by die wêreldklas stelsels en prosesse van Select Musiek en beloof om ons kunstenaars tot nuwe hoogtes te laat uitstyg,” het Eugene Pretorius, mede-eienaar van Precision Music, gesê.

Een van die liedjies wat uit hierdie samewerking ooreenkoms spruit is Danny Smoke se nuwe enkelsnit, Stadig, wat Vrydag, 10 Mei vrygestel is. Musiek van Jo Black en Pieter Koen word ook later vanjaar verwag.

LEES OOK: Danny Smoke stof sy kitaar af vir ’n nuwe enkelsnit

“Om saam met Precision Music en hulle kunstenaars te werk aan die volgende hoofstukke van hulle musiek-loopbane is ’n eer en van die begin af reeds ’n groot plesier. Ek is hoogs opgewonde oor dit wat voorlê,” het Ernst Kleinhans, algemene bestuurder by Select Musiek gesê.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Dewald Wasserfall se hart klop stééds vir Suid-Afrika met nuwe enkelsnit
Pieter Strydom roer harte met nuwe enkelsnit ‘My Broer’
Appel en Ichnus vra: ‘Jy Sallie?’ – die vraag wat een pel maklik nie kan weier nie
Wrakinjan verken die konneksies wat tyd nie kan uitwis nie

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Dewald Wasserfall se hart klop stééds vir Suid-Afrika met nuwe enkelsnit

23 Oktober 2026

Pieter Strydom roer harte met nuwe enkelsnit ‘My Broer’

23 Oktober 2026

Appel en Ichnus vra: ‘Jy Sallie?’ – die vraag wat een pel maklik nie kan weier nie

16 Oktober 2026

Wrakinjan verken die konneksies wat tyd nie kan uitwis nie

16 Oktober 2026

Rooksein en Zaan Sonnekus slaan kragte saam met emosionele nuwe enkelsnit ‘Stadig’

16 Oktober 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.