Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    Hierdie Desember gaan Hartenbos GROOT!

    9 Desember 2022

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Afrikaans Oppi Platteland kom in 2026 na Kaapstad én Pretoria!

    28 Augustus 2025

    Afrikaans Oppi Platteland kies koers Pretoria toe

    5 Junie 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Die Kontrak»Die Kontrak 3: Hier is die top-24!
Die Kontrak

Die Kontrak 3: Hier is die top-24!

Redaksiespan18 Mei 2023
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Na groot afwagting is die top-24 deelnemers van die derde seisoen van Die Kontrak uiteindelik bekend gemaak. 

Elke mentor het elk ses deelnemers uit die hordes inskrywings gekies. Hierdie deelnemers gaan op 23 Mei 2023 tydens n eksklusiewe geleentheid in Pretoria hul staal moet wys voor die mentors, kenners en ander uitgesoekte gaste. Hier sal elke mentor slegs vier deelnemers kies om die top-16 op te maak. 

KLIK HIER OM KAARTJIES TE KOOP 

Dit sal ook die verfilming van die eerste episode van die reeks wees, wat vanaf 10 September op eTV begin. 

Hier is die top-24:

DEMI LEE MOORE

  • Jan-Mattys van Lill
  • Anika de Beer
  • Chris Steyn
  • Carmen Basson (Le Roux)
  • Abigail Heyns

TARRYN LAMB

  • Carl Kitshoff
  • Edó
  • Ariana Venus Behr-Greeff
  • Mirandi Mörsner
  • Elmé Erasmus
  • Leon van Zyl
@diekontrak 🤩 Hier is dit nou! @tarryntimothy se Top 6. Wie is jou gunsteling? Hulle is deel van die Top 24 wat volgende week, 23 Mei, by 'n eksklusiewe geleentheid in Pretoria voor 'n baie belangrike gehoor vir 'n plek in Tarryn se Top 4 sal optree en meeding. Jy kan ook deel van die aand wees, en skouers skuur met van Die Kontrak se mentors en sterre. Dit sal ook die verfilming van die eerste episode wees. Kry jou kaartjies by @iTickets SA (slegs 200 beskikbaar): https://itickets.co.za/events/473556 🎉 Baie geluk aan: Carl Kitshoff Edó Ariana Venus Behr-Greeff Mirandi Mörsner Elmé Erasmus Leon van Zyl #DieKontrak3 ♬ original sound – Die Kontrak

REFENTSE

  • Wilton Franse
  • Jacolize van Niekerk
  • Zoë Zana
  • Bianca Blanc
  • Ruan Nel
  • Hennas
@diekontrak 🤩 Hier is dit nou! @Refentse Morake se Top 6. Wie is jou gunsteling? Hulle is deel van die Top 24 wat volgende week, 23 Mei, by 'n eksklusiewe geleentheid in Pretoria voor 'n baie belangrike gehoor vir 'n plek in Refentse se Top 4 sal optree en meeding. Jy kan ook deel van die aand wees, en skouers skuur met van Die Kontrak se mentors en sterre. Dit sal ook die verfilming van die eerste episode wees. kry jou kaartjies by @iTickets SA (slegs 200 beskikbaar): https://itickets.co.za/events/473556 🎉 Baie geluk aan: Wilton Franse Jacolize Van Niekerk Zoë Zana Bianca Blanc Ruan Nel Hennas #DieKontrak3 ♬ original sound – Die Kontrak

MONIQUE STEYN

  • Lance Jelliman
  • Damian Beer
  • Jo-Mari Malan
  • Anastacia Pharo
  • Deon Therblance
  • Vivien Redelinghuys
@diekontrak 🤩 Hier is dit nou! @Monique Steyn se Top 6. Wie is jou gunsteling? Hulle is deel van die Top 24 wat volgende week, 23 Mei, by 'n eksklusiewe geleentheid in Pretoria voor 'n baie belangrike gehoor vir 'n plek in Monique se Top 4 sal optree en meeding. Jy kan ook deel van die aand wees, en skouers skuur met van Die Kontrak se mentors en sterre. Dit sal ook die verfilming van die eerste episode wees. kry jou kaartjies by @iTickets SA (slegs 200 beskikbaar): https://itickets.co.za/events/473556 🎉 Baie geluk aan: Lance Jelliman Damian Beer Jo-Mari Malan Anastacia Pharo Deon Terblanche Vivien Redelinghuys #DieKontrak3 ♬ original sound – Die Kontrak
Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Die Kontrak 3: Inskrywings is nóú oop!
‘Die Kontrak’ se Deidré reik debuut-enkelsnit uit
Die Kontrak 2: Hier is die top-26!
Die Kontrak 2: Skryf só in…

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Anzelle breek die ‘reëls’ met nuwe dansvloer-treffer

9 Maart 2026

Nóg ’n liedjie vanaf Jo Black se opkomende EP

9 Maart 2026

Dans op Alweer Dian se voete met nuwe enkelsnit

9 Maart 2026

Bibi stel kragtige nuwe enkelsnit ‘ASPRIS’ vry

6 Maart 2026

Riaan Benadé terug met kragtige nuwe enkelsnit ‘Kattebak’

6 Maart 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.