Krone 7: Dís wie vanjaar gaan optree

Dis jaar ná jaar een van die hoogtepunte op die vermaaklikheidskalender en die jaar is geen uitsondering. Krone is terug met al sy treffers en nóg meer kunstenaars. 

LEES OOK: Krone 7: Dis weer tyd vir ’n moewiese saamsing jol!

Hier is al die kunstenaars wat vanjaar gaan optree:

Leah
Brendan Peyper
Kurt Darren
Tarryn Lamb
Ricus Nel
Snotkop
Christia Visser
Theuns Jordaan
Andriette Norman
Elandré
Juanita du Plessis
Refentse
Juan Boucher
Elizma Theron
Nicholis Louw
Liezel Pieters
Dirk van der Westhuizen

Gesels gerus saam op Facebook, Twitter en Instagram met die hutsmerk #Krone7.