Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Toekennings»Bokkies»Bokkies 2019: En die benoemings is…
Bokkies

Bokkies 2019: En die benoemings is…

Redaksiespan11 September 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die gesogte Bokkie-toekennings, wat jaarliks deur Bok Radio 98.9FM aangebied word, word vanjaar op Sondag, 6 Oktober 2019 in die GrandWest se Grand Arena oorhandig.

Ná ’n publieke nominasie-veldtog is die benoemdes uiteindelik bekend gemaak. Vanjaar is daar twee splinternuwe kategorië: Nasionale album van die jaar asook nasionale liedjie van jaar.

Kaartjiehouers kan uitsien na optredes deur onder andere Roan Ash, Tarryn Lamb, Snotkop, Arno Jordaan, Ray Dylan, Tasché, Corlea, Ruhan du Toit, Christia Visser en vele meer.

“Bokkies 2019 gaan groter, beter en lekkerder as ooit tevore wees,” het Wimpie van der Sandt, die uitvoerdende hoof van Bok Radio, gesê.

Kaartjies vir dié gala aand kan nóú gekoop word teen R180 op die Bok-beursie. Dié app is nou in die Google Play of Apple winkels beskikbaar. Vir meer besonderhede skakel 0860 084 

Hier’s vanjaar se benoemings:

SANGER VAN DIE JAAR

Jan Blohm
Elvis Blue
Juan Boucher
Johan Liebenberg
Snotkop
Francois van Coke
Desmond Wells

SANGERES VAN DIE JAAR

Tasché Burger
Leah
Tarryn Lamb
Andriëtte Norman
Chereé
Karen Zoid

NASIONALE KUNSTENAAR VAN DIE JAAR

Roan Ash
Elandré
Deon Groot
Steve Hofmeyr   
Manie Jackson
Demi Lee Moore
Ricus Nel
Dirk van der Westhuizen
Arno Jordaan

LIEDJIE VAN DIE JAAR

Juan Boucher – Ons word een
Chereé – Wilde waters
Tarryn Lamb – Geheuverlies
Leah – Kyk na my
Posduif – Een vir my
Loki Rothman – Storie
Snotkop – Kortbroek en plakkies
Spoegwolf – Storm
Vanilla – Nie stil staan nie
Christia Visser – 17 Shots

NASIONALE LIEDJIE VAN DIE JAAR

Roan Ash – Little things
Elandré – Vuur op die water
Deon Groot – Wyn
Arno Jordaan – Derde Wêreldoorlog
Demi Lee Moore – Mis eet slaap herhaal
Ricus Nel en Snotkop – Boerepompie

ALBUM VAN DIE JAAR

Juan Boucher – Twaalf Rondtes
Desmond Wells – Dans dit beter
Elvis Blue – Jou huis
Spoegwolf – Koma
Pietman Geldenhuys – Van die os op die jas

NASIONALE ALBUM VAN DIE JAAR

Elandré – Boomhuis
Deon Groot – Deon Groot
Demi Lee Moore – Mis eet slaap herhaal
Riana Nel – Sterker
Ricus Nel – Pure plaas

BAND VAN DIE JAAR

1925 Band
Die Heuwels Fantasties
Posduif
Spoegwolf
Sunset Sweatshop
Vanilla

MUSIEKVIDEO VAN DIE JAAR

Juan Boucher – In jou wolk
Pietman Geldenhuys – Reën
Gian Groen – Vier seisoene kind
Tarryn Lamb – Geheuverlies
Leah – Kyk na my
Hugo Nieuwoudt – Net soos die sneeu
Spoegwolf – Storm
Vanilla – Nie stil staan nie
Christia Visser – 17 Shots

SPORTSTER VAN DIE JAAR

Marius Erasmus
Eben Etzebeth
Herschel Jantjies
Pieter-Steph du Toit
Lloyd Harris

JUNIOR SPORTSTER VAN DIE JAAR

Achille Cloete – Krieket
Nicky-Leeza de Wet – Skyfskiet
Kayla Reyneke – Spiesgooi
Emma Swan – Netbal
Jeandré Ungerer – Bergfiets
Thomas van der Merwe – Tweekamp
Jana van Staden – Dans

SKOLE UITBLINKER

Daniel Abrahams – Durbanville Voorbereidingskool
Jade Atkins – Laerskool Brakenfell
Mateo Olivier – Hoërskool Labori
Carlo Louw – Hoërskool Belville
Keanu Bekker – Laerskool Bastion

Gesels saam op Facebook, Twitter en Instagram deur die hutsmerk #2019Bokkies te gebruik.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Die Bokkie-Toekennings 2025 uit die oog van ‘Sing in Afrikaans’
Bokkies 2024: Hier is die wenners!
Bokkies 2019: Hier’s die wenners!
Oakland Bokkies 2018: En die wenners is…

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.