Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Die Kontrak»‘Die Kontrak’ benoem vir ’n SAFTA
Die Kontrak

‘Die Kontrak’ benoem vir ’n SAFTA

Redaksiespan8 Februarie 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Die Kontrak, VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se gewilde werklikheidreeks, is onglangs vir ’n gesogte Suid-Afrikaanse rolprent- en televisieprys (SAFTA) in die kategorie, Beste musiekprogram benoem.

Dié reeks, waarin aspirant sangers week na week sake uitgespook het vir ’n Coleske Artists-platekontrak en ’n plek op die Afrikaans is Groot-verhoog, is saam met Red Pepper Pictures se Klavierkuiers met Pedro 2 en All Star Productions se The Rockets 50ste herdenking benoem.

Ander musiekprogramme wat ook benoem is, is die dokumentêre reeks Amira en Noot vir Noot 43. Amira is benoem in die kategorie Beste prestasie in redigering – Dokumentêr asook Beste prestasie in kinematografie – Dokumentêr terwyl Noot vir Noot benoem is in die kategorie Beste speletjiesprogram.

Die Kontrak is deur Red Pepper Pictures vervaardig en die wenner van die eerste seisoen is Demi Lee Moore van Durbanville. Ivan Roux, van Centurion, is as naaswenner aangekondig.

LEES OOK: Die Kontrak: En die wenner is…

Die glansaand word op Saterdag, 2 Maart aangebied.

Gesels gerus saam op Facebook, Twitter en Instagram met die hutsmerk #DieKontrak.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Die Kontrak 3: Hier is die top-24!
Die Kontrak 3: Inskrywings is nóú oop!
‘Die Kontrak’ se Deidré reik debuut-enkelsnit uit
Die Kontrak 2: Hier is die top-26!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.