Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Die Kontrak

Wilha Carstens: Die singende kroegman van die Swartland

Redaksiespan31 Oktober 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Die kroegman van Pretoria, Wilha Carstens, is dié week sy kontrak kwyt in VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se werklikheidsreeks, Die Kontrak. Ons het gaan inloer vir ’n vinnige vat vyf:

Wat het jou laat besluit om in te skryf vir Die Kontrak?
Wat in dié program gebeur in ’n maand of twee maande is waarvoor meeste kunstenaars 20 jaar werk. Dit is wonderlik om met die betrokke mense te werk en om deur iemand soos ons Grootbaas raakgesien te word. En dié ondervinding wys jou vinnig of jy dit wil doen of nie. Ek wil uit dié ervaring leer en sien of die bedryf vir my is. Dít is nie iets wat geld kan koop nie. Dít is 20 jaar se ondervinding wat in ’n paar maande vir ons gegee word.

Wat is jou grootste hoop vir jou musiekloopbaan?
Dat ek suksesvol kan wees in my eie styl en nie besluite hoef te maak oor verkope nie. Dat ek die boodskap wat ek as kunstenaar het, uit te leef.

En wat is jou grootste vrees?
Dat mense my kuns as vervelig sal sien en – veral in die Afrikaanse mark – dat mense my musiek as kermerig sal sien, aangesien ek nie dansmusiek skep nie.

Watter kunstenaars is jou grootste musikale invloede?
Sam Smith, Beyoncé en Callum Scott.

As jy nie ’n musiekkunstenaar was nie, watter ander beroep sou jy nastreef?
Ek het binnehuise ontwerp geswot. Ek verkies die sang, maar ek sou ook daarvan hou om ontwerpwerk te doen.

 

Nuwe episodes van Die Kontrak sal elke Woensdag om 20:00 uitgesaai word met heruitsendings op Sondae om 18:00. Die JOOX-app, die Suid-Afrikaanse stroomdiens met die meeste Afrikaanse inhoud, is die amptelike stroomvennoot van Die Kontrak.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Die Kontrak 3: Hier is die top-24!
Die Kontrak 3: Inskrywings is nóú oop!
‘Die Kontrak’ se Deidré reik debuut-enkelsnit uit
Die Kontrak 2: Hier is die top-26!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.