Ons liedjie van die jaar is….

Ons wou geweet het wat jóú gunsteling liedjie in 2016 was en jy het geantwoord. Na vele reaksie en baie stemme het ons die liedjie van 2016 gevind.

Ons het egter ook besluit om die liedjie wat tweede en derde plek gehaal het met jou te deel.

3. Genade vir Afrika – Jacobus Silwer

2. Sparks – Gavin Edwards

En die liedjie van die jaar is…

Skepe – Jo Black

Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het!