Hierdie kunstenaars spog met nuwe videos
Adam Tas, die nuweling, Jo Black en die gewilde groep ADAM spog met splinternuwe musiekvideos.
Ons kan nie help om net te luister en aan te hou luister nie.
Hier is die musiekvideos:
Adam Tas – Hooglied
Jo Black – Skepe
ADAM – Vergifnis
Laat weet ons op Facebook of Twitter watter video jou gunsteling is.