Manie Jackson reik nuwe musiekvideo uit

Die sanger Manie Jackson spog met ’n splinternuwe musiekvideo. Sy nuwe musiekvideo vir die die snit Mooiste Vroue vanaf sy goue-album is vroeg Vrydagoggend bekend gestel. ‘

Manie se splinternuwe album is vroeër vanjaar vrygestel en spog met negentien kookwater treffers en immergroen herinneringe met van die land se top kunstenaars.

Manie was ook deel van die Krone 3 konsert wat in Augustus vanjaar in Johannesburg aangebied is.

Kyk gerus na die video hier: