Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Terugflits: Krone 3 ’n hoogtepunt op die musiek kalender

Jaarliks kom van Suid-Afrika se top kunstenaars byeen vir een moewiese saamsing jol. Vanjaar is die derde aflewering van dié gewilde konsert-reeks, Krone by Carnival City in Johannesburg aangebied.

Alhoewel die konsert reeds verby is, gons sosiale media steeds oor hierdie fantastiese konsert. Indien jy nie die geleentheid kon mee maak nie, deel ons graag van ons gunsteling hoogtepunte. Kyk gerus ook uit vir die DVD wat later die winkelrakke sal tref.