FAME Magazine DZL lewe voluit vir élke oomblikFanie Nel Op die oog af lyk die manne van DZL (Andries Hendrik-Potgieter en Wiaan Fourie) soos modelle vir ’n Men’s Health-voorblad, maar wanneer jy dié twee van nader leer ken besef jy eintlik daar is veel meer agter daardie perfekte blokkies maag.
FAME Magazine Lee Scott is g’n vreemdeling!Fanie Nel Die sanger en TV-aanbieder, Lee Scott, kén van klippe kou en harde werk. Sy professionele musiekloopbaan het immers in 2006 begin.