Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»DZL: Warm manne met warm harte
Nuus

DZL: Warm manne met warm harte

Fanie Nel6 September 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Jy gaan verseker twee keer dink wanneer jy die manne van DZL ontmoet. Hulle is nie net sag op die oog nie, maar uiters talentvol en is geen vreemde gesig op verhoë regoor die wêreld. Andries Hendrik Potgieter en Wiaan Fourie, wat eers as solo-kunstenaars opgetree het onlangs kragte saamgesnoer ná die twee ’n platekontrak by NextT en Just Music, in samewerking met Sony BMG geteken het.

Hulle stel ook hul selfgetitelde-album vry waarvan talle snitte op die album op radiostasies reg oor die land gespeel word. Hul eerste enkelsnit vanaf die album, Vind Jou Pad, het ook die trefferparades geklim en op verskeie stasies die nommer een posisie beklee.

Hulle het selfs internasionaal naam gemaak en het reeds opgetree in Disneyland, Namibië se musiektoekennings en selfs Namibia’s Got Talent. Gehore van reg oor die land het die twee reeds met ope arms ontvang.

Benewens die feit dat die twee kan sing, is hulle ook goed gebou en spog Andries Hendrik Potgieter met die titel as Cosmopolitan se sexyste man vir 2016. Hulle kan ook gereeld op loopplanke reg oor die land gesien word en was al deel van die SA mans modeweek en Mercedes se modeweek.

Andries 212011385_438716936312478_3353443507466217124_n

Dié groep het ook onlangs in die TV-reeks, Lek Jou Lippe Af, wat op VIA (DStv kanaal 147) uitgesaai word verskyn. In die program leer hulle al die tegnieke wat handig gepas kom in die kombuis. Wiaan het uiteindelik koning gekraai in die kombuis, na hy aangewys is as die sjef wat die meeste vordering gemaak het.

EDIT 3 VIA TV 05042016 115

Hulle gee ook om en is die ambassadeurs vir Limpopo se Rhino Security Group en Rhino Connect. Sedert hulle as ambassadeurs aangestel is, het hul ’n bedrag van R9 miljoen ingesamel vir anti-stroping. Dié projek het ook gesorg dat een van die renosters na hulle vernoem is. In samwerking met radiostassies soos Jacaranda FM, Pretoria FM en VCR skep DZL bewusmaking van renosterstroping.

IMG_0016Hulle leuse is immers DZL op die planke, DZL op die verhoog, DZL op in die bosveld.

Hulle is ook vandeesweek se gaste op #FridayLive komende Vrydag, 9 September om 19:00 op ons Facebook-blad. Skakel gerus in en kuier saam. Daar is selfs ’n prys op die spel.
Vir meer oor dié groep volg hulle op Facebook, Twitter en Instagram.

Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.