Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Afrikaans is Groot»Kaartjieverkope vir Afrikaans is Groot 2020 vir eers op ys
Afrikaans is Groot

Kaartjieverkope vir Afrikaans is Groot 2020 vir eers op ys

Redaksiespan29 April 2020
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Weens die deurlopende beperkings op sosiale geleenthede en byeenkomstes tydens die onderskeie vlakke van die nasionale COVID-19-inperking, sal kaartjieverkope vir vanjaar se Afrikaans is Groot-konserte tot verdere kennisgewing uitgestel word. 

Soos in vorige persverklarings uiteengesit, sou kaartjieverkope Dinsdag, 28 April 2020, vir die konsertreeks gedurende November, in Pretoria, geopen het.

Die organiseerders en vervaardigers voel dat in die lig van die huidige COVID-19 risiko-aanpassings en strukture wat deur die regering ingestel is, die veiligheid van ondersteuners eerste prioriteit is. Dus sal alle kaartjieverkope vir enige van groot projekte van Coleske Artists vir eers uitgestel word tot duidelike riglyne ten opsigte van sosiale byeenkomste vanaf die regering ontvang is.

Intussen gaan die vermaak voort deur middel van die INbly-Konserte en stayIN-Concerts platforms wat spesiaal ter ondersteuning van ons kunstenaars geskep is.

LEES OOK: Opwindende inisiatief bied bystand aan musikante tydens inperking

Eerskomende Donderdag, 30 April om 19:00 kan Demi Lee Moore se heel eerste INbly-Konsert gestroom word (Kaartjies: https://bit.ly/DLM_INblyKonsert) waarna Ricus Nel op Saterdag, 2 Mei aan die beurt is (Kaartjies: https://bit.ly/INbly_RicusNel). Op Woensdag 6 Mei sal Ruhan du Toit se INbly-konsert gestroom word. Al die vorige AiG en Lexus Classics konserte sal ook om die beurt vrygestel word. Kaartjies is slegs by Computicket beskikbaar.

Kyk hier na ’n video van Ricus: 

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!
Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!
Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!
Die GrootJol toer die land plat in 2023!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.