Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

JOOX staan bank vas agter SA studente

Geborg Deur: JOOXJOOX15 Maart 2019
FOTO: Verskaf
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die musiekstroomapp, JOOX, daag alle Suid-Afrikaanse studente uit om hul gunstelingliedjie op die app op sosiale media te deel en só R50 000 se studiegeld los te slaan.

Ons het gaan aanklop by die JOOX-span om meer uit te vind oor dié kompetisie:

LEES OOK: Wen R50 000 se studiegeld met JOOX

Wat is #BeatFees?

Ons wil studente ’n finansiële hupstoot gee met die betaling van hul studielening of beurse deur R50 000 op die spel te plaas. En dis maklik om in te skryf: deel net ’n liedjie van die JOOX app af met die hutsteken #BeatFees – hoe meer liedjies jy deel hoe groter die kans om te wen!

Waarom is dit vir JOOX so belangrik om te belê in onderrig?

By JOOX is ons al die pad agter musiek. Dit sluit die kultuur van musiek in en ons glo die kultuur van onderrig deel dieselfde simboliese verhouding. ’n Goeie album kan studente saambring, ’n uitstekende treffer kan nuwe verhoudings bou en die beste van alles – musiek kan die vermoeë om te studeer verbeter. Daarom wil ons nie net toegang tot musiek bied nie, maar ook onderrig. Om dus studente te ondersteun beteken ons wil toegang bied tot musiek én onderrig.

Watter boodskap het jul aan die wat nog nie ingeskryf het nie?

Nou is die kans om jou gunstelingliedjie te deel en boonop jou studiegeld te klop – skryf in!

Watter boodskap het julle aan die wat nog nie die app agelaai het nie?

JOOX is ’n musiekstroomapp wat vier jaar terug in Suidoos-Asië geloods is en nou groei in meer as agt lande oor Asië en Suid-Afrika. JOOX Suid-Afrika is die eerste mark buite Asië. JOOX het meer as 100 miljoen gebruikers wêreldwyd en gepak met kenmerke vir ’n ryker luisterervaring. Jy kan bv. Musiek en speellyste aflyn luister om data te spaar, die voorkoms van jou app verander met die JOOX ‘skins’, jou klank opsies verander, saamsing met karaoke en die beste van alles 30 dae gratis VIP-toegang kry.

As #BeatFees in een sin opgesom kon word, wat sou dit wees?

Klop jou studiegeld deur jou gunstelingliedjie op JOOX te deel!

Om deel te neem aan die kompetisie moet jy die JOOX-app in die Google Play of iOS app winkel aflaai, jou liedjie deel en JOOX op sosiale media tag. Onthou hoe meer liedjies jy deel hoe groter die kans om te wen.

Die kompetisie sluit Maandag, 15 Maart 2019 en die wenner sal voor 21 Maart 2019 aangekondig word. Vir meer besonderhede asook bepalings en voorwaardes, besoek www.joox.co.za.

Promosie

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’
Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’
Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies
Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.