Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Martin Bester se album is hier
Nuus

Martin Bester se album is hier

Fanie Nel18 November 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die radio- en TV-persoonlikheid, Martin Bester het pas sy eerste Afrikaanse album, Vir Die Eerste Keer, vrygestell.

cxhvy4uw8aepyj1

Klik hier om Martin se nuwe album op iTunes te kry.

Hy sê dis ’n droom wat waar geword het alhoewel dít nie sy eerste album is nie.

Martin is ook die hoofsanger van die SAMA-genomineerde alternatiewe rock-groep, Kinky Robot.

Hulle radio-treffers sluit onder andere in, Hobie Beach en Lover of Life.

Hulle het al regoor die land opgetree en selfs oorsee in die bekende Apollo Theatre in Londen.

Dié veelsydige sanger, wat ook een van die aanbieders by vanjaar se Afrikaans is Groot-konserte is, het onlangs besluit om die Afrikaanse musiekmark te betree en het reeds drie treffers.


“Ek is kinderlik opgewonde en verskriklik bly dat ek uiteindelik my album kan vrystel,” het Martin gesê.

Die album sal vir eers op digitale platforms soos, iTunes en Google Play beskikbaar wees, en die CD sal vroeg in die nuwe jaar die winkelrakke tref.

“Die album se naam is Vir Die Eerste Keer en dit is ’n deurlopende tema. Maak nie saak hoe oud jy is nie – daar is altyd ’n eerste keer vir alles”

Martin is ook weeksdae tussen 16:00 en 19:00 op die radiostasie, Jacaranda FM te hoor. 

Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.