Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    Hierdie Desember gaan Hartenbos GROOT!

    9 Desember 2022

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Afrikaans Oppi Platteland kom in 2026 na Kaapstad én Pretoria!

    28 Augustus 2025

    Afrikaans Oppi Platteland kies koers Pretoria toe

    5 Junie 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Die Kontrak»Die Kontrak 2: En #demisekeuse is…
Die Kontrak

Die Kontrak 2: En #demisekeuse is…

Redaksiespan8 Februarie 2021
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO’S: Instagram

Ná maande se soektog is die eerste twee deelnemers vir die nuwe seisoen van Coleske Artists se gewilde werklikheidsreeks, Die Kontrak, onlangs aangekondig!

Anrich Gericke, oftewel Legkaart, en Kayla Borman het vir hulself ’n plek in die top-26 losgesing met hul weergawe van Demi Lee Moore se Maak my jou tequila. 

Kyk hier na Kayla se inskrywing:

View this post on Instagram

A post shared by K A Y L A ✨ B O R M A N ✨ (@hello__its_kayla)

Só klink Legkaart se inskrywing: 

View this post on Instagram

A post shared by Legkaart Official (@legkaart_anrich)

Deelnemers wat ingeskryf het vir #DemiSeKeuse moes ’n video van hulself op sosiale media deel waar hul Demi Lee se liedjie Maak my jou tequila sing. 

Amptelike inskrywings vir Die Kontrak open eersdaags. Hou gerus Die Kontrak se sosiale media blaaie dop vir meer besonderhede. 

  • Gesels saam op sosiale media met die hutsmerk #DieKontrak2. 
Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Die Kontrak 3: Hier is die top-24!
Die Kontrak 3: Inskrywings is nóú oop!
‘Die Kontrak’ se Deidré reik debuut-enkelsnit uit
Die Kontrak 2: Hier is die top-26!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Anzelle breek die ‘reëls’ met nuwe dansvloer-treffer

9 Maart 2026

Nóg ’n liedjie vanaf Jo Black se opkomende EP

9 Maart 2026

Dans op Alweer Dian se voete met nuwe enkelsnit

9 Maart 2026

Bibi stel kragtige nuwe enkelsnit ‘ASPRIS’ vry

6 Maart 2026

Riaan Benadé terug met kragtige nuwe enkelsnit ‘Kattebak’

6 Maart 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.