Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Krone

‘Krone 7’ uitgestel tot volgende jaar!

Redaksiespan12 Junie 2020
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Weens die voortslepende gesondheidskrisis en die verbod op konserte, het dit die organiseerders van die Krone-konsert, wat in Augustus vanjaar sou plaasvind, genoop om die gewilde moewiese saamsinjol uit te stel.

Dié konsert sal nou op 6, 7 en 8 Augustus 2021 in Kaapstad en 14 en 15 Augustus 2021 in Pretoria aangebied word.

“Ons was só opgewonde om hierdie jaar se moewiese saamsinjol saam met julle te geniet, maar ons prioriteit is altyd die veiligheid van julle, die Krone-fans, asook almal wat op die verhoog en agter die skerms werk,” het Ernst Kleinhans, hoof van Select Musiek, gesê.

Kaartjiehouers hoef egter nie bekommerd te wees nie, want hul huidige kaartjie sal steeds geldig wees vir die Krone 7-konsert volgende jaar. 

Indien jy nie dié opsie verkies, kan jy ook jou kaartjie/s se geld terug vra.

Om gebruik te maak van een van dié twee opsies, klik hier. 

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!
SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring
Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert
‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.