Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Krone»Krone 7: Dis weer tyd vir ’n moewiese saamsing jol!
Krone

Krone 7: Dis weer tyd vir ’n moewiese saamsing jol!

Redaksiespan9 Desember 2019
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Verskaf

Die gewilde saamsing jol is terug en vir ’n sewende keer kan konsertgangers weer van die grootste treffers van die jaar saam hul gunsteling musieksterre uit volle bors sing. 

Krone 7 bekroon weer eens treffers op Saterdag, 8 Augustus en Sondag, 9 Augustus 2020 in die GrandWest se Grand Arena in Kaapstad en dan weer op Vrydag, 14 Augustus, Saterdag, 15 Augustus en Sondag, 16 Augustus 2020 by die Sun Arena van Time Square in Pretoria. 

Die Krone-konsert is sonder twyfel ’n groot gebeurtenis onder Afrikaanse-musiekliefhebbers en ondersteuners, waar plaaslike en internasionale ranglys-treffers van toeka tot nou, deur Suid-Afrika se mees bekende en gusntelingsterre in karaoke-styl saamgesing word.

Al die treffers word saamgebring in energieke, slim verwerkte keurspelle, terwyl die lirieke van dié treffers op groot LED-skerms vertoon word, vir die gehoor om uit volle bors saam te sing, vir ’n moewiese saamsing jol. 

DAGBOEK DIE DATUMS:

Kaapstad – GrandWest, Grand Arena

Saterdag, 8 Augustus 2020: 19:00

Sondag, 9 Augustus 2020: 14:00

Kyk hier na die vloerplan vir Kaapstad:

Pretoria – Sun Arena, Time Square 

Vrydag, 14 Augustus 2020: 19:00

Saterdag, 15 Augustus 2020: 19:00

Sondag, 16 Augustus 2020: 14:00

Kyk hier na die vloerplan vir Pretoria:

Kaartjies vir die vertonings is nou beskikbaar aanlyn by iTickets te koop.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring
Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert
‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!
Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.