Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Sangers speel gholf vir goeie doel én jy kan wen!

Promosie9 November 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Ampie is deel van die gholfdag. FOTO: Verskaf

Op Vrydag, 16 November gaan kunstenaars soos Arno Jordaan, Roan Ash, Wicus van der Merwe en Pieter Smith by die Pebble Rock gholfklub in Pretoria byeenkom vir die jaarlikse One2b-liefdadigheids gholfdag in samewerking met Caring Daisies.

Ampie du Preez, wat onlangs ook sy nuwe enkelsnit Sit Die Radio Aan vrygestel het, is ook betrokke by dié dag. Dié tong-in-die-kies vakansie-liedjie gaan oor iemand wat in hul bakkie klim en die langpad aandurf om hulself te herlaai. “As jy voel jy het ’n breuk nodig, doen dit en vergeet van almal en alles. Dis waaroor die liedjie gaan,” gesels die sanger.

LEES OOK: ‘Sit die radio aan’ vir Ampie se somertreffer!

One2b caring is gestig om hoop aan sukkelende gemeenskappe te bied – van raad aan individue om hul droom te bewaarheid tot die samewerking met groepe en organisasies om by te dra tot ’n groter visie.

Ampie sê dat hy jaarliks liefdadigheidswerk doen wat in sy hart reg voel. “Van die ouens by dié gholfdag ken ek, en ek ondersteun eerder mense wat ek ken, as die wat ek nie ken nie. Ek weet dan die geld gaan vir die regte doel,” vertel hy. Hy moedig ook ander kunstenaar wat gholf kan speel aan om deel te word van die dag. “As jy voel dit is iets wat met jou praat, raak betrokke.”

WEN MET ONE2B EN THE MARKETING ZOO

Twee gelukkige lesers staan die kans om ’n heerlike One2b-geskenkpak met die komplimente van One2b en The Marketing Zoo los te slaan. Só lyk die geskenkpakke:

Wenners ontvang elk ’n One2b-verkoelersakkie, ’n One2b-waterbottel, een bottel water, ’n One2b-keps, Ampie se nuwe album Bosveld Blues en One2b se fab gewigsverlies kapsules ter waarde van R785.00.

Jy kan een van twee One2b-geskenkpakke wen!

Inskrywingsmetode:

Beantwoord ’n eenvoudige vraag en staan die kans om een van twee One2b-geskenkpakke te wen.

Inskrywingstydperk:

Inskrywings open Vrydag, 9 November om 10:00 en sluit Vrydag, 16 November om 10:00.

Prys:

Een van twee One2b-geskenkpakke.

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

– Die wenners sal telefonies in kennis gestel word en daarna op Afrikaanse Musiek Nuus se webblad aangekondig word.
– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.

SKRYF IN VIR DIE KOMPETISIE
Voltooi die verpligte (*) velde en klik dan op ‘Skryf In’.
Bepalings en voorwaardes
Promosie

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’
Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’
Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies
Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.