Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
FAME Magazine

DZL lewe voluit vir élke oomblik

Fanie Nel12 Augustus 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

FOTO: Francois Olivier

Op die oog af lyk die manne van DZL (Andries Hendrik-Potgieter en Wiaan Fourie) soos modelle vir ’n Men’s Health-voorblad, maar wanneer jy dié twee van nader leer ken besef jy eintlik daar is veel meer agter daardie perfekte blokkies maag.

Die groep het onlangs hul tweede album, Realiteit, die lig laat sien en nes die titel sê word die realiteit van hul lewens vasgevang op die album. “Dis ons stories, geluk, blydskap, twyfel en seer,” vertel Andries.

Die album bevat lekker-luister en dansmusiek wat ’n storie vertel. Tien van die snitte is oorspronklik waarvan twee daarvan self deur die manne gepen is. Daar is ook drie duette sowel as verwerkings van ou gunstelinge.

Hul eerste enkelsnit Het Jy Al Gelewe? doen ook goed op radio en TV en boer al ’n geruime tyd op die top 20-ranglyste. “Die realiteit is dat ons baie lief is vir toer en is baie gesëend om die wêreld te mag sien. Ons weet wat dit vir ons beteken en daarom nooi ons ander om ook ’n tas te pak en hulself beter te leer ken in ’n ander land en kultuur. Die liedjie nooi mense ook uit om net weer ’n bietjie avontuurlustig te wees en die lewe te geniet,” sê Andries.

Lees die volledige berig in die jongste uitgawe van FAME Magazine. Nou te koop teen R39 by jou naaste SPAR, Checkers of Exclusive Books. 

Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Lee Scott is g’n vreemdeling!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.