Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»In Afrikaans»Kom kuier weer saam ‘in Afrikaans’ op Hartenbos
In Afrikaans

Kom kuier weer saam ‘in Afrikaans’ op Hartenbos

Redaksiespan25 Mei 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Na die weghol sukses van die eerste In Afrikaans-konsertreeks op Hartenbos, kan kranige somer vakansiegangers solank hul dagboek nader hark vir vanjaar se konsertreeks.

Met ’n noukeurig saamgestelde program is daar iets vir ’n ieder en elk.

“Ons glo musiek is kos vir die siel en met die betrokke kunstenaars se gesamentlike dinamika op die verhoog, gaan daar meer as een magiese oomblik wees om gehore vas te gryp in die oomblik,” het Jacomien de Villiers, besturende direkteur van Inhoud Huis Musiek en In Afrikaans, gesê.

“Elke vertoning is spesiaal vervaardig om aanhangers se siel te voed.”

Kaartjies is beskikbaar by www.itickets.co.za of 086 1000 291.

Só lyk die program vir vanjaar:

SKREE IN AFRIKAANS
Met: Steve Hofmeyr
22 Desember 2018
19:30

KERSFEES IN AFRIKAANS
Met: Jan de Wet, Douvoordag en Roan Ash
24 Desember 2018
20:00

HARTENBOS IN AFRIKAANS
Met: Theuns Jordaan, Leah, Jo Black, Snotkop, Karen Zoid, Robbie Wessels, Liezel Pieters, Elvis Blue, Appel, Jan Bloukaas, Early B, Kurt Darren en Riana Nel
28 en 29 Desember 2018
19:30

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hartenbos In Afrikaans’ so te sê uitverkoop!
Hartenbos hou wéér konsert ‘in Afrikaans’!
Hartenbos in Afrikaans: ‘Die hart van Afrikaans’
Kersfees in Afrikaans: Kersliedere onder Hartenbos se sterre

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.