Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Krone»Krone 5 gerat vir Pretoria én Kaapstad
Krone

Krone 5 gerat vir Pretoria én Kaapstad

Redaksiespan2 Maart 2018
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Suid-Afrika se gunsteling saamsing jol – waar jy jou gunsteling musieksterre in konsert kan geniet en uit volle bors kan saamsing – is vanjaar vir die eerste keer in Pretoria en weer in Kaapstad te sien!

Krone 5 sal vanjaar op 28 en 29 Julie vir die eerste keer by die Sun Arena by Time Square in Menlyn in Pretoria, en op 4 Augustus by die Grand Arena, GrandWest in Kaapstad skud met die klanke van immergewilde treffers wat deur van Suid-Afrika se top kunstenaars uitgevoer sal word.

Andriëtte, Brendan Peyper, Elandré, Elizma Theron, Franja du Plessis, Jo Black, Juanita du Plessis, Kurt Darren, Liezel Pieters, Manie Jackson, Nádine, Nicholis Louw, Ray Dylan, Refentse, Ricus Nel, Robbie Wessels, Ruan Josh en Snotkop sal almal deel wees van die sterbelaaide program. Daar sal ook, soos altyd, ’n paar verrassings wees.

Die Krone-konsep is uiters gewild, tog baie eenvoudig: die grootste plaaslike en internasionale  ranglys treffers van toeka tot nou, die gewildste kunstenaars in Suid-Afrika en ’n gehoor wat in karaoke styl oorgehaal is vir ’n lekker saamsing jol.

Al die treffers word saamgestring in energiebelaaide, slim verwerkte keurspelle met woorde wat op die grootskerm vertoon word – ’n ideale geleentheid vir enige iemand, van die toekomstige Top 20 nommer een tot diegene wat liefs hulself by stort-concertos moet bepaal, om lekker saam te sing totdat hul stemme nie meer kan nie!

Kaartjies vir Krone 5 is nou beskikbaar by iTickets.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring
Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert
‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!
Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.