Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Sangers staan op teen boelies met musiekvideo

Redaksiespan17 Maart 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Boelies is een van die grootste sosiale probleme waarmee mense op ’n daaglikse basis gekonfronteer word en dit raak nie net sommige kinders op skool nie.

Die probleem strek oor die hele sosiale spektrum, van skole, werksplekke en selfs ook deesdae via sosiale media en oral op die internet.

Ons sien gereeld van nuwe voorvalle waar kinders en grootmense geboelie word in alle opsigte van die samelewing en ook nie net meer die “swakker” mense nie, selfs “sterker” mense en mense wat groot hoogtes bereik, word slagoffers van boelies.

Dít is die rede hoekom Nicky de Kock besluit het om haar stem te gebruik om hierdie eeu-oue probleem aan te spreek en vir eens te probeer om ’n einde daaraan te sit.

Sy was self ’n slagoffer van ’n vorm van boelie, maar sy het besluit om uit te praat daaroor en om haar “man te staan” , maar nie almal is so sterk nie en mens hoor te veel berigte van kinders wat selfmoord pleeg as gevolg van dit.

Nicky, ’n jong sangeres en aktrise in haar eie reg, het toe besluit om ’n paar van haar vriende in die musiekbedryf bymekaar te kry om hierdie probleem deur middel van sang aan te spreek.

Kyk die musiekvideo hier:

Dit is dan hoe: Saam Staan Soos Een gebore is. Nicky, saam met Shaun Tait, Zane en Afrikaans Ruk, het hierdie liedjie opgeneem, met die hoop dat almal wat daarna luister, sal baatvind daaruit. Die slagoffers, moet weet hulle MOET opstaan en saamstaan en uitpraat en die boelies moet weet hulle maak mense seer en eintlik het hulle net liefde nodig.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’
Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’
Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies
Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.