Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Voorste Suid-Afrikaanse sangers kan nie wag om by Afrikaans is Groot in die Kaap op te tree nie

Redaksiespan2 Maart 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Suid-Afrika se voorste sangers is dit eens dat dit ‘n voorreg is om saam in die Moederstad te kan kom optree. “Enigiets is spesiaal in die Kaapstad, selfs Afrikaans is Groot. Ek bedoel nou nie lelik teenoor die ander plekke nie, maar Kaapstad ís Kaapstad,” se Elvis Blue.

Foto: Gerhard van Rooyen

Op Vrydag, 17 Maart, en Saterdag, 18 Maart, is van ons land se beste Afrikaanse kunstenaars almal op één verhoog in die GrandWest Casino in Kaapstad te sien vir Afrikaans is Groot.

Van Karen Zoid en Emo Adams in die Weste tot Karlien van Jaarsveld en Bok van Blerk bo in die Noorde. Natuurlik is kunstenaars soos Bobby van Jaarsveld, Jannie Moolman, Corlea, Elvis Blue, Dewald Wasserfall, Lianie May, Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Jay, Laurika Rauch en Riana Nel ook deel van dié ongelooflike produksie.

Die feit dat dié konsert ’n vierde keer sy buiging maak in die Moederstad, wys net dat Kapenaars produksies soos dié waardeer. Benewens die getroue aanhangers, kan die kunstenaars ook die opwinding proe, soos die produksie nader kom.

Volgens Riana Nel is waarna sy die meeste uitsien vir Afrikaans is Groot in die Kaap, om in die Kaap self te kan wees. “Die Kaap se gehore is altyd so entoesiasites – dit is lekker om vir hulle op te tree. Lekker mense, lekker musiek.”

Foto: Gerhard van Rooyen
Foto: Gerhard van Rooyen

“Ek nooi jou graag uit om saam met my te kom kuier in Kaapstad by Afrikaans is Groot. Die konsert is baie spesiaal,” het Laurika Rauch gesê en Emo Adams, wat in die Kaap gebore en getoë is vertel opgewonde: “Ek love dit om op ’n Afrikaans is Groot-platform in my eie plek te staan. My mense kan dan ’n ander kant van my sien.”

Kaartjies verkoop ook reeds soos soetkoek, en die kunstenaars raai aanhangers van dié konsert aan om so gou as moontlik kaartjies te kry.

Kaartjies vir Afrikaans is Groot 2016 in Kaapstad vir Vrydag, 17 Maart om 19:00 en Saterdag, 18 Maart om 13:00 en 19:00 is aanlyn beskikbaar by TicketPro.

Foto: Gerhard van Rooyen

Bly op die hoogte van Afrikaans is Groot-nuus op Facebook, Twitter en Instagram.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’
Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’
Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies
Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.