Ruan Josh se album eersdaags op die rakke

Ná maande se harde werk is die sanger Ruan Josh uiteindelik gereed om sy debuutalbum, Eggo met die wêreld te deel.

Om opwinding te skep, deel dié sanger eksklusiewe voorskoue uit van die liedjies op die album. Aanhangers moet dan die liedjies se titels raai. Die wat reg raai kan ’n getekende kopie van dié album wen.

Toevallig, Ruan se eerste enkelsnit, is geskryf deur die bekroonde skrywer, Johan Oberholzer. Hy het al treffers vir onder andere, Kurt Darren, Juanita du Plessis en Nádine gepen. Kyk die musiekvideo hier.

Bly ophoogte van Ruan se loopbaan op Facebook, Twitter en Instagram.

Hou dié spasie dop vir daaglikse voorskou-videos:

Voorskou 1:

Voorskou 2: