Bobby en sy gesin hou vakansie

Terwyl meeste van ons terug by die werk is, geniet die sanger, Bobby van Jaarsveld en sy gesin ’n welverdiende wegbreek in Zanzibar.

Dit lyk of die sanger en sy gesin die kristalhelder water en witsande baie geniet. Hulle het selfs tyd gemaak om te gaan snorkel.

Kyk gerus na van die foto’s hier: