Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Snotkop is nou ook so ‘cool soos Koos Kombuis’

Redaksiespan26 Januarie 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die Afrikaanse sanger, Snotkop, is werklik nou ook so ‘cool soos Koos Kombuis’, soos hy in sy enkelsnit Cool Soos Koos Kombuis, sing. Dit volg nadat dié snit se musiekvideo 1 miljoen trefslae op YouTube verby gesteek het.

Snotkop het in dié video die geleentheid gehad om saam met sy held te werk. Volgens die radiostasie, Jacaranda FM, se webblad, het die musiekvideo met ongeveer 5500 kyke per dag geklim.

Kyk gerus die musiekvideo hier:



Cool Soos Koos Kombuis is een van die snitte op Snotkop se jongste album, HKGK, wat in Junie verledejaar vrygestel is, en reeds meer as 26 000 eksemplare verkoop het.

HKGK-cover

“Musiek máák is een ding, maar wanneer mense dit koop, dit inneem en dit soos ’n veldbrand versprei, is die bevrediging regtig onbeskryflik,” sê hy.

“My innige dank aan elkeen wat tot die vervaardiging van die album en musiekvideo bygedra het, elkeen wat dit help versprei het, elkeen wat my shows bywoon, my musiek koop en die video van hierdie song deel. Dankie, by uitsondering, aan die legend self – Koos Kombuis – vir sy bydrae en lewenslange inspirasie!” 

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’
Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’
Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies
Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.