Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Afrikaans is Groot gaan groot op kykNET NOU!
Nuus

Afrikaans is Groot gaan groot op kykNET NOU!

Redaksiespan18 Januarie 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

In Februarie 2017 bring kykNET NOU! die immergewilde musiekkonsertreeks Afrikaans is Groot na jou woonkamer.

Dié jaarlikse konsertreeks, wat sterre soos Juanita du Plessis, Bobby van Jaarsveld en Elvis Blue lok, is ’n ware wie’s wie van Afrikaanse musiek. Dié dat die kaartjies altyd vinniger as pannekoek op ’n kermis uitverkoop.

Beleef die beste oomblikke en optredes sedert 2012 elke Woensdagaand op kanaal 146 (met herhalings op Vrydae).

Afrikaans is Groot 2012

1 Februarie om 20:00 en 3 Februarie om 21:00

’n Treffersparade met van Suid-Afrika se grootste sangers by die Moreletapark Gemeente in Pretoria. Steve Hofmeyr, Theuns Jordaan, Juanita du Plessis, Bobby van Jaarsveld hou konsert saam met ’n rits ander bekendes.

Afrikaans is Groot 2013

8 Februarie om 20:00 en 10 Februarie om 21:00

AIG-2013-02-1024x636

Vyftien van die gewildste Afrikaanse kunstenaars, waaronder Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan en Bobby van Jaarsveld, het die skare tydens agt ongelooflike vertonings in vervoering gehad.

Afrikaans is Groot 2014

15 Februarie om 20:00 en 17 Februarie om 21:00

AIG-2014-1024x631

En nog ’n keer met gevoel(!): Die grootste Afrikaanse musieksterre sing en speel vol sale op hulle voete in ’n reeks meesleurende konserte.

Afrikaans is Groot 2015

22 Februarie om 20:00 en 24 Februarie om 21:00

AIG-2015-1024x597

Die grotes van Afrikaanse musiek, insluitend Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis, Theuns Jordaan, Bobby van Jaarsveld en Elvis Blue, het weer in 2015 bymekaar gekom om skares met 11 vuurwarm konserte te vermaak.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.