Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Jy kan ’n verskil maak met Bobby en Karlien: In Jou Skoene
Nuus

Jy kan ’n verskil maak met Bobby en Karlien: In Jou Skoene

Redaksiespan12 Januarie 2017
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die eerste episode van Bobby en Karlien van Jaarsveld se realiteitsreeks het Woensdag, 11 Januarie op VIA (DStv-kanaal 147) afgeskop!

In dié episode het Bobby en Karlien se ouma hul uitgedaag om vir 48 uur in die Abraham Kriel Kinderhuis te gaan bly. Kykers was maar skepties vóór die program, maar het gou ’n ander deuntjie gesing na die hartroerende episode.

Chris-Marié Groenewald sê: “Fantastiese realiteitsprogram. Taamlike trane gestort, verwerping, ek ken dit, sensitiewe saak, ja, die program het aan my gevat.”

“Ek was aanvanklik skepties aangesien ek geen fan van Karlien is nie. Dit was egter ’n uitstekende eerste program met ’n diepte wat in ander realiteitsreekse ontbreek. Die vervaardigers het ’n baie goeie konsep hier beet. Ek sien daarna uit om die volgende episode te kyk,” het Leona Stander van haar laat hoor.

Cherene Blom sê weer: “My hele sienning het vanaand verander teenoor Bobby en Karlien, was die moeite werd om dit te kyk. Dit laat mens net weereens besef hoe ondankbaar ’n mens kan wees oor klein dinge. Voel so jammer vir daardie kinders en die beste van alles is, hul het nie vir so tipe lewe gevra nie. Ek sien uit na volgende week se show! Well done Bobby en Karlien!”

Jy kan ook ’n verskil maak in só kind se lewe met Huisgenoot en Candystick, ’n skarefinansierings platform om die Abraham Kriel Kinderhuis te help.

20170110115026164

Klik hier om jou bydrae te maak.

Kyk die video hier:

 
In die volgende episode moet Bobby vir 48 uur blind wees en spandeer tyd saam met die sanger Vernon Barnard wie hy tydens The Voice South Africa afgerig het.
 
Bobby en Karlien: In Jou Skoene word Woesdae om 20:30 op VIA (DStv-kanaal 147) uitgesaai.

Redaksiespan

Die redaksiespan maak keuses oor wat, wie en waar op die webblad moet gebeur.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.