Oops! It appears that you have disabled your Javascript. In order for you to see this page as it is meant to appear, we ask that you please re-enable your Javascript!

Dié twee bekendes is reeds 6 jaar getroud

“Vandag is ons 6 jaar getroud. Al deur hemel en hel, maar ek sal jou weer en weer kies elke dag. Baie lief vir jou.” Dan volg 7 hartjie-ikone. #LiefdeEnWynWen. Het die sanger, Bobby van Jaarsveld op sy Instagram-profiel geskryf ná hy en sy vrou, Annatjie, hul sesde huweliksherdenking gevier het.

Bobby is ook vanaf 11 Januarie op VIA te sien.

Kyk na Bobby en Annatjie se trouvideo hier: 

En gister het Kurt Darren en sy vrou, Dunay, ook hul 6de huweliksherdenking gevier. Die Afrikaanse sanger het sy vrou met ’n Bosveld-ete bederf. Hul twee kinders, Kyrah en Kade, was ook by die ete.

Kyk Kurt en Dunay se trouvideo hier: