Het jy laat geslaap en steeds nie kersgeskenke vir die kerskouse nie? Moenie bekommerd wees nie, ons gee raad! Vermy die lang toue by die winkels en koop sommer in die gemak van jou huis aanlyn op iTunes of Groot Tunes.
Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.