As jy dié Desember vakansie hou by een van ons land se oorde het ons goeie nuus vir jou. Leah en Willem Botha kuier vir die volgende paar weke by elk van ons oorde.
Só lyk die toerprogram:

17 Desember: ATKV-Drakensville

19 Desember: Loskopdam Forever Resort

21 Desember: ATKV-Klein-Kariba

22 Desember: ATKV-Buffelspoort

Hou gerus CO Productions se Facebook-blad, Twitter en Instagram dop vir daaglikse opdateerings.
