Goeie nuus vir Adam Tas
Goeie nuus het Adam Tas vandag tebeurt geval: Sy splinternuwe album, Patattas en Pyptabak het pas goue status bereik.
@adamtasmusiek – Baie geluk met die GOUE STATUS van “PATATAS & PYPTABAK” Ons is erg trots!!!! @huisgenoot @kykNETtv https://t.co/VIwpMp9TpZ pic.twitter.com/fM0iRz79kI
— Select Musiek (@SelectMusiek) December 5, 2016
Aanhangers van die sanger Adam Tas meen die sanger het ’n unieke manier om hartslirieke en musiek tot iets te verweef wat die luisteraar aangryp en direk tot die siel spreek.
Sy jongste album, Patatas en Pyptabak, is geen uitsondering nie.
Só lyk Adam Tas se splinternuwe album
Die album bestaan uit 13 snitte wat in tipies Adam Tas-styl stories van mense, liefde, vriendskap, verlies, lewensreise, eenheid en hoop vertel met ’n duidelik patriotiese en onbeskaamd-geestelike ondertoon.