Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Nuus»Afrikaanse sanger met blou-oog gelaat ná optrede
Nuus

Afrikaanse sanger met blou-oog gelaat ná optrede

Fanie Nel28 November 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die akteur en musikant, Stefan Ludik, is onlangs met ’n blou-oog gelaat ná een van die groep Elvis se Seun, waarvan hy die hoofsanger is, se optrede die afgelope naweek.

Stefan het Saterdag ’n foto van sy blou-oog op Facebook gedeel. By die foto het hy geskryf dat hy bietjie ys op gesit het om die swelling te laat verdwyn. Ten spyte van sy blou-oog het die sanger steeds opgetree en al sy lojale ondersteuners bedank vir hul ondersteuning en gasvryheid.

Volgens Stefan het hy geen idee wie hom geslaan het nie, en het hom nie eens gesien nie. Hy het niks gesien of verwag nie.

“Ek het pas klaar gemaak om die laaste CD te tekene toe ek omdraai om na die kleedkamer te gaan, vir ons volgende deel van die vertoning. Iets het my geslaan van agter en ek het op die grond geval. Ek kon niks sien nie en het eers later besef dat iemand my geslaan het, toe twee mense my na die kleedkamer dra,” verduidelik hy aan The Juice.

“Niemand het moeilikheid gemaak toe ons besig was met die eerste deel nie. Almal was vol energie en dit was ’n heerlike atmosfeer. Almal het gedans en CD’s gekoop. Dit was uit die bloute en ’n groot skok vir ons, en die mense wat die konsert bygewoon het.

“Dis die eerste keer dat so iets gebeur. Mense nooi ons omdat hulle ons daar wil hê, en ons gee altyd ons beste sodat mense ons weer kan nooi. Dis aaklig dat een ou dit vir almal bederf het.”

Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte
Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’
Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo
SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.