Die Dis Hoe Ons Rol sanger, Jay du Plessis, het weer pa geword. Hul vierde seun, Jamie Ryan du Plessis is gisteraand net ná 21:00 gebore.
Die goeie nuus is op CO Productions, Jay se agent, se Facebook-blad bekend gemaak.
Mia deel gereeld foto’s op Instagram van haar gesin en het ook tydens haar swangerskap foto’s gedeel.
