Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Afrikaans is Groot 2016: Hier is wat ek moet weet
Feeste

Afrikaans is Groot 2016: Hier is wat ek moet weet

Fanie Nel11 November 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die Afrikaans is Groot konsertreeks skop vanaand by die Moreleta Park in Pretoria af. Dis die vyfde keer wat dié konsert aangebied word. Hier is wat jy als móét weet oor die konsert.

banner_9fd9dc40-3032-3be8-9b43-56f1460a217d

Watter kunstenaars tree vanjaar op?

Juanita du Plessis, Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Karlien van Jaarsveld, Jay, Laurika Rauch, Bok van Blerk, Karen Zoid, Elvis Blue, Riana Nel, Lianie May, Dewald Wasserfall, Corlea, Jannie Moolman, Dozi en Amira.

Hoeveel konserte is daar?

Daar is 11 konserte. Vrydag, 11 November om 19:30. Saterdag, 12 November om 12:00 en 19:30. Donderdag, 17 November om 19:30. Vrydag, 18 November om 19:30. Saterdag, 19 November om 12:00 en 19:30. Donderdag, 24 November om 19:30. Vrydag, 25 November om 19:30. Saterdag, 26 November om 12:00 en 19:30.

Lees Ook: Afrikaans is Groot: Voorbereidings volstoom aan die gang

Is daar nog kaartjies oor?

Ja. Daar is nog ’n handjie vol kaartjies oor vir Donderdag, 17 November en Donderdag, 24 November. Klik hier om kaartjies te koop.

Watter aandenkings kan ek koop?

Die Afrikaans is Groot-span het vanjaar oulike AIG T-hemde. Hierdie T-hemde is in wit en swart beskikbaar. Dit sal jou egter R200 uit die sak jaag en daar is slegs ’n aantal van dié T-hemde beskikbaar. Ondersteuners kan dié T-hemde aanlyn bestel en optel voor die konsert. Klik hier om jou T-hemp aanlyn te bestel. Daar sal ook ander aandenkings sowel as CD’s en DVD’s beskikbaar wees by die konsert.

Is daar verversings beskikbaar?

Ja daar sal verversings beskikbaar wees. Om die lang toue te vermy kan jy aanlyn bestel en net jou kos optel. Let wel dat jy nie eetgoed in die ouditorium mag inbring nie. Slegs gebottelde water is toelaatbaar. Klik hier om jou verversings aanlyn te bestel.

Volg ook al die aksie op sosiale media op Facebook en Twitter.

Alle foto’s: Afrikaans is Groot Twitter

Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza
Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!
Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’
SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.