Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. View All

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Maak gereed vir ‘Krone’ op Loftus!

    14 Februarie 2023

    Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza

    20 April 2026

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’

    26 Februarie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Home»Feeste»Kom geniet ’n aand van Kersliedere saam met Jacaranda FM en SPAR
Feeste

Kom geniet ’n aand van Kersliedere saam met Jacaranda FM en SPAR

Fanie Nel9 November 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Die feesseisoen is om die draai en Jacaranda FM en SPAR se jaarlikse Carols by Candlelight is terug. Dié konsert word Donderdag, 1 Desember vir die eerste keer by Loftus Versveld in Pretoria aangebied.

Die hekke open om 16:00 en die vertoning begin om 19:00 en sal 21:00 eindig. Kunstenaars soos Lloyd Cele, Kurt Darren, Elvis Blue, Swing City, Charlize Berg en die Soweto Gospel Koor sal konsertgangers vermaak met die voorste Kersliedere.

Toegang is gratis, alhoewel konsertgangers ’n speelding of twee vir minderbevooregte kinders moet saambring.

3916_jac_cbc_2016_pta_kv-original

Op Saterdag, 3 Desember word dié vertoning in Johannesburg aangebied by die Bidvest Wanderers Stadium.

Lloyd Cele, Chianosky, Ross van Primecircle, Kahn van The Parlotones, The Voice-wenner, Richard Stirton, Charlize Berg en die Soweto Gospel Koor sal op die verhoog wees.

Al die skenkings tydens die vertoning sal aan die Abraham Kriel Kinderhuis, Hugh’s Haven en Child Welfare: Midrand geskenk word.

Volg Jacaranda FM op Facebook, Twitter en Instagram vir meer oor dié geleentheid.

 

Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Liefde by die Dam vier 10 jaar met ’n wêreldklas Super Mega Bonanza
Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!
Super Mega Bonanza: 10 jaar van ‘Liefde By Die Dam’
SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

‘Hemel Op Tafelberg’ kry nuwe lewe: Kurt Darren en Spoegwolf snoer kragte

24 April 2026

Zaan Sonnekus en Tasché tref diep met kragtoer duet ‘Dood’

24 April 2026

Francois van Coke onthul nuwe enkelsnit en droomagtige musiekvideo

23 April 2026

SKEUR breek grense met rou, eerlike debuut-EP

21 April 2026

Bibi betower met nuwe liefdesballade ‘Dromers’

17 April 2026

Type above and press Enter to search. Press Esc to cancel.