Staan die kans om ’n getekende kitaar los te slaan

Wanneer klink liedjies op hul beste? Wanneer dit akoesties uitgvoer word, natuurlik! Afri-Koeties is ’n versamelings album met akoestiese treffers deur kunstenaars soos Karlien van Jaarsveld, Arno Carstens, Refentse, Kurt Darren, Dozi en vele meer.

Afri-Koesties is enig is sy soort en bevat treffers soos Refentse se weergawe van Karen Zoid en Francois van Coke se Toe Vind Ek Jou en vele meer.

Een gelukkige persoon staan die kans om met ’n getekende kitaar weg te stap. Dié kitaar bevat handtekeninge van elk van die kunstenaars op die album.

Al wat jy moet doen is om die Afri-Koesties album op ’n kreatiewe manier te bemark. Jy kan videos, foto’s en meer gebruik. 

Vul daarna hierdie vorm in:

Max file size is 62 MB.

Bepalings en Voorwaardes:

  • Die kompetisie word deur Select Musiek aangebied.
  • Die kompetisie sluit 30 November 2016.
  • Jy kan soveel keer deelneem as wat jy wil.
  • Die wenners sal lukraak gekies word en gekontak word.
  • Die kies van die wenners is finaal en daar sal geen korrespondensie daaroor gevoer word nie.
  • Die prysborg is verantwoordelik vir die aflewering van die pryse.
  • Deur in te skryf vir hierdie kompetisie word jy outomaties geregistreer word vir Afrikaanse Musiek Nuus se nuusbrief en ander spesiale aanbiedinge via e-pos te ontvang.