Close Menu
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    • Afrikaans is Groot
    • Krone
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
TikTok Instagram Facebook WhatsApp X (Twitter)
TikTok Facebook Instagram WhatsApp X (Twitter)
Afrikaanse Musieknuus
  • TUIS
  • NUUS
  • FEESTE EN KONSERTE
    1. Afrikaans is Groot
    2. Krone
    3. Kyk na alles

    Afrikaans is Groot maak wéér geskiedenis!

    2 April 2026

    Afrikaans is Groot 2025: Die grootste historiese konsert nóg!

    25 Maart 2025

    Afrikaans is Groot hou vir ’n 11de keer konsert en jy kan wen!

    27 Maart 2024

    Die GrootJol toer die land plat in 2023!

    2 Maart 2023

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    SIA se Charmaine se derde jaar by ‘Krone’: ’n Onvergeetlike musiekervaring

    15 September 2025

    Talle nuwe gesigte by dié jaar se Krone-konsert

    26 Januarie 2025

    ‘Krone’ weer op Loftus vanjaar!

    9 April 2024

    Betify Hartenbos GrootFees 2026 nóg groter dié jaar!

    27 Augustus 2026

    Alles wat jy móét weet oor Afrikaans Oppi Platteland Kaapstad 2027

    24 Augustus 2026

    ‘Krone’ skuif terug arena toe – en dis wat jy móét weet!

    23 Julie 2026

    Francois van Coke & Vriende 2026: Gereed om geskiedenis te maak

    4 Junie 2026
  • TOEKENNINGS
  • RESENSIES
  • KONTAK ONS
    • Gesels met ons
    • Privaatheidsbeleid
    • Adverteer
    • Deel jou geleentheid
Afrikaanse Musieknuus
Nuus

Dagboek: 17 tot 23 Oktober 2016

Fanie Nel17 Oktober 2016
Deel
Facebook WhatsApp Telegram Twitter Copy Link

Pen gerus so paar van dié datums aan en kuier saam jou gunsteling Afrikaanse kunstenaars. Indien jy ’n optrede of geleentheid in ons dagboek wil plaas kan jy gerus hier klik.

  • Bobby Van Jaarsveld is 21 Oktober by Laerskool Krugersdorp-Noord/ Noordskool te sien. Kaartjies is beskikbaar by die skoolkantoor of skakel vir Mnr Quintin Botha by 011 665 1390.
  • 19 en 20 Oktober is Steve Hofmeyr by die Centurion Theatre. Bespreek jou plek vandag nog by www.tixsa.co.za
  • Andriette Norman is 19 Oktober by die Alta du Toit Nasorg se Groot Konsert in Bellville. Stuur ’n e-pos aan marina@altadutoit.org.za vir meer inligting.
  • Die Afri-Duetfees is 21 Oktober by UNISA met kunstenaars soos, Nicholis Louw, Liezel Pieters, Anna Davel en vele meer. Bespreek jou plek deur ’n e-pos te stuur aan duetfees@gmail.com of skakel vir Cassie by 082 377 1112.
  • 20 tot 22 Oktober is die Stella Beesfees in Noord-Wes. Vir meer inligting besoek www.stellabeesfees.co.za
  • Chris Chameleon is 21 Oktober by die Die Blou Hond. Bespreek vandag nog by www.casatoscana.co.za.
  • 21 Oktober kuier Bok van Blerk by Laerskool Julian Muller in Groblersdal, skakel vir Sonet by 083 307 9024.
  • Koos van der Merwe is 21 Oktober in aksie by die Die Tarentaal Teater. Vir meer inligting besoek www.tarentaalteater.co.za.
  • Refentse is 21 Oktober by Weiveld in Pretoria. Bespreek vandag nog jou plek by www.itickets.co.za.
  • 22 Oktober is daar ’n Pop vs Rock konsert by Silverstar Casino met kunstenaars Jay en Lianie May, EDEN en vele meer. Vir besprekings besoek www.jay.club.
  • Die Drie van die Bestes 23 Oktober by die Atterbury Teater te sien. Bespreek vandag nog by www.computicket.com.
  • 23 Oktober is Die Heuwels Fantasties by Dozi se Back to the Roots in Hartbeespoort. Vir meer inligting, skakel 083 445 1042 of e-pos vir madelein@dozi.co.za.
Fanie Nel
  • X (Twitter)
  • Instagram
  • LinkedIn

Fanie is die redaktuer en stigterslid van Afrikaanse Musieknuus. Fanie se breë kennis van musiek en verhoudings met ons land se grootste platemaatskappye soos Coleske Artists, Select Musiek, Universal Musiek en vele meer maak van hom ’n kenner op hierdie gebied vir die afgelope dekade.

JY SAL OOK HIERVAN HOU:

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’
Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’
Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies
Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

Teken in op ons nuusbrief

Ontvang die jongste musieknuus in jou e-posbus.

Droomsindroom vier die mense wat lig bring met ‘Vir Die Son’

18 September 2026

Kurt Darren en Zaan Sonnekus blaas nuwe lewe in ikoniese ‘Meisie Meisie’

18 September 2026

Franja du Plessis vier 10 jaar – hier’s 10 van haar gewildste liedjies

17 September 2026

Dian Roux stel rou, emosionele nuwe enkelsnit bekend

14 September 2026

Wat jy onthou, het sy vergeet – Fran Prins stel ‘Jy Onthou Nie’ bekend

14 September 2026

Tik hier bo en druk Enter om te soek. Druk Esc om te kanselleer.